Onderwyser - Wiskunde-Natuur Wetenskap-Tegnologie (Gr.7 - Gr.9)

  • Brakpan
  • Sonneveld Akademie

POSVEREISTE: • Toepaslike onderwys-gekwalifiseerde kandidate. • Verpligtend - Moet SARO (SACE) geregistreerd wees. AANSOEKE MOET BESTAAN UIT: • CV; Kwalifikasies; ID Dokument • Meld ander vakke aan wat ook aangebied kan word. • SARO – sertifikaat (SACE)