KANTOORBESTUURDER (Tulbagh) / OFFICE MANAGER (Tulbagh)

  • Tulbaghweg
  • Hr Management E Support Services (pty) Ltd Ta The Hr Department

LARHONE, het 'n pos beskikbaar vir 'n dinamiese, energieke, en betroubare Kantoorbestuurder om by hul groeiende span aan te sluit.

 

 

Sleutel Prestasie Areas:

  • Dienskontrakte
  • Dissiplinêre Prosedures
  • Global Gap & Siza Oudits
  • Gesondheid & Veiligheid
  • Employment Equity
  • Beserings aan diens / Vergoedingskommissaris
  • Werknemer behuising
  • Administrasie van alle algemene rekords en databasisse
  • Debiteure & Krediteure

 

 

Vereistes:

  • Tenminste 3 na 5 jaar ervaring in ‘n soortgelyke posisie
  • Ervaring in ‘n landbou omgewing sal voordelig wees
  • ‘n Tersiêre kwalifikasie in Finansies of HR sal u aansoek versterk
  • Uitstekende kommunikasie en rekenaarvaardighede
  • Moet pro-aktief kan werk
  • Moet vlot tweetalig wees
  • Moet goed georganiseerd wees

 

Aansoeke sluit:  14 April 2024

 

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word

 

Werwingsprosedures voldoen aan die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (4 van 2013) (POPI).

 

‘n Mededingende vergoedingspakket word aangebied.