Geregistreerde Verpleegkundige (P.A Hamlet)

  • Prince Alfred Hamlet
  • Hr Management E Support Services (pty) Ltd Ta The Hr Department

Ons kliënt , Gydosig Aftree Oord ( geleë in Prince Alfred’s Hamlet) het ‘n geleentheid beskikbaar vir ‘n Geregistreerde Verpleegkundige om by hul span aan te sluit.

VEREISTES:

  • SAVR geregistreerd.
  • Diploma / Graad in Verpleging.
  • Goeie menseverhoudinge & personeelbestuur vaardighede.
  • Ervaring met die versorging en verpleging van bejaardes.
  • ‘n Liefde vir bejaardes.
  • Moet bereid wees om skofte te werk.
  • Moet goed in ‘n span funsioneer, maar moet die vermoë hê om inisiatief, verantwoordelikheid en leiding te kan neem.
  • Afrikaans & Engels magtig.

VERANTWOORDELIKHEDE:

  • Oorsig van verpleging en versorging van bejaardes.
  • Oorsig, bestuur en mentor van personeel in eenheid.
  • Skakeling met Dokters en Hospitale.
  • Skakel tussen inwoners en families.
  • Monitering van observasies.
  • Delegering van pligte na Verpleegpersoneel en Versorgers.
  • Versorging van Inwoners.
  • Relevante dokumentasie en administrasie.
  • Hantering van medikasie.

'n Markverwante salaris word aangebied .

Sluitingsdatum vir aansoeke : Vrydag, 19 April 2024

Neem asseblief kennis :

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.

Alle werwingsprosedures word uitgevoer inlyn met Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting ,