Lecturer: School of Accountancy

  • Stellenbosch
  • Stellenbosch University
Duties/Pligte - and Leadership Acumen for Accountants - previously known as Information Systems - and Business Ethics). - Daar bestaan tans opwindende doseer - en navorsingsgeleenthede vir bewese vakspesialiste in die volgende Rekeningkundige vakgebiede: Bestuursrekeningkunde en Finansiële Bestuur, Finansiële Rekeningkunde, Belasting en Ouditkunde (met inbegrip van Digitale - en Leierskapsvernuf vir Rekenmeesters - voorheen bekend as Inligtingstelsels - en Sake-etiek). Job Requirements/Pos Vereistes - An appropriate SAICA accredited honours degree in Accounting, or a postgraduate Diploma in Accounting; - Registration as a Chartered Accountant (SA) or eligibility to register; - A commitment to research and social impact/community involvement; - The ability to lecture in English or Afrikaans, handle departmental administration and work in a team; - The willingness to be involved in SAICA's Thuthuka project and the lecturing of Digital - and Leadership Acumen for Accountants and/or Business Ethics; - For some of the posts, namely those in Digital - and Leadership Acumen for Accountants, the following is an additional requirement: - Strong MS Excel skills, which specifically include the demonstrated use of PivotTables and the automation of routine tasks using Macros and VBA. - 'n Toepaslike SAIGR-geakkrediteerde honneursgraad in Rekeningkunde, of 'n nagraadse diploma in Rekeningkunde; - Registrasie as Geoktrooieerde Rekenmeester (SA) of in aanmerking om te registreer; - Akademiese uitmuntendheid ('n volledige akademiese rekord moet u aansoek vergesel: daarsonder sal u aansoek as onvolledig geag word) en/of bewese akademiese navorsingservaring: 'n meestersgraad in die vakgebied van Rekeningkunde, of PhD, of publikasies in DHOO-goedgekeurde joernaal/joernale; - 'n Verbintenis tot navorsing en sosiale impak/gemeenskapsbetrokkenheid; - Die vermoë om in Engels of Afrikaans te doseer, departementele administrasie te behartig en binne spanverband saam te werk; - Die bereidwilligheid om by die Thuthuka-projek van die SAIGR, asook by die dosering van Digitale - en Leierskapsvernuf vir Rekenmeesters en/of Sake-etiek, betrokke te wees; - Vir sommige van die poste, naamlik die in Digitale - en Leierskapsvernuf vir Rekenmeesters, is die volgende 'n verdere vereiste: - Sterk MS Excel vaardighede, wat spesifiek insluit die bewese gebruik van PivotTables en die outomasie van roetine take met die gebruik van Macros en VBA. Recommendation/Aanbeveling - The ability to lecture in both English and Afrikaans; - For some of the posts, namely those in Digital - and Leadership Acumen for Accountants, the following is an additional recommendation: - Practical exposure to MS Excel Modelling and/or ACL (Audit Command Language), either through being able to demonstrate that you have used these functions yourself, or that you have learnt their use from someone else. - Die vermoë om in beide Engels en Afrikaans te doseer; - Vir sommige van die poste, naamlik die in Inligtingstelsels en Digitale - en Leierskapsvernuf vir Rekenmeesters, is die volgende 'n verdere aanbeveling: - Praktiese blootstelling aan MS Excel Modellering en/of ACL (Audit Command Language), hetsy deur te kan bewys dat u self hierdie funksies gebruik het of dat u die gebruik daarvan geleer het van iemand anders.